Tuesday 26 January 2010

My Vrou ......


My vrou het haar gat gewip oor ek gisteraand bietjie laat by die huis gekom het. Toe besluit ek om `n draai op my bike te ry om af te koel!  Nou is sy eers die moer in !!!



`n Man kan maar net nie wen nie !!!





No comments: